Cameraworld Bellville - Sedert 1983
Cameraworld voldoen in al u fotografiese benodighede sedert 1983. 'n Wye reeks kameras en bybehore word in voorraad gehou - van mik en druk kameras tot alles wat die profesionele fotograaf benodig. Ons foto Laboratorium druk foto's van die hoogste gehalte in enige grootte teen die beste pryse. Ons maak gebruik van 3x Fujifilm Frontier 570 masjiene wat tot en met A3 grootte druk terwyl u wag, asook 'n Epson groot formaat drukker waarmee ons vanaf A2 to groter as A0 kan print, op foto papier of Canvas. Ons druk ook storie boeke. Kom besoek gerus ons winkel in Bellville, of plaas 'n bestelling - ons lewer landwyd af.
Cameraworld Bellville - Since 1983
Cameraworld is a one stop shop for all your photographic needs. We stock a wide range of amatuer and professional cameras and photographic accessories. We also do professional photo printing - best prices in town. We use 3x Fujifilm Frontier 570 machines to make prints up to A3 size, while you wait. Larger prints, as well as canvas prints, size A2 to A0 and bigger is done on a Epson Large Format printer. We also do story books. Come visit us at our store in Bellville, or place an order - we deliver anywhere in South Africa.